Werkersdag 2018

Op Werkersdag dank ons die Here vir die voorreg om te kan werk, terwyl ons ook dink aan die verantwoordelikheid wat dit meebring om ons medemens (en ons planeet) met waardigheid en respek te behandel.

Deuteronomium 5, Werkersdag

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.