Wees Toegewyd – Erediensreeks oor Rut

Ons begin die derde kwartaal met ‘n minireeks oor Rut: Wees Toegewyd.
22/7 Draai God sy rug? (Rut 1:1-22) Kleingroepleiers vergader na die familiediens (Jeuggroepies begin)
29/7 Kortsigtig en selfsugtig (Rut 2:1-23) Kermis vergadering na die familiediens
5/8 Ontferm en beskerm (Rut 3:1-18) Blokleiers vergader na die familiediens
12/8 God draai nie sy rug nie (Rut 4:1-22) Af naweek

Erediens, familiediens, reeks, rut

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.