Verstaan jy wat jy lees? – Pulse Sondag 06:00 op Youtube

Filippus se vraag aan die eunug uit Etiopië is vandag nog net so belangrik soos eenmaal. Jy kan nooit tevrede wees met ‘n oppervlakkige lees van die Bybel nie. Die feit dat jy iets kan lees, beteken nog nie dat jy dit verstaan het nie. Laat die verhaal jou weer inspireer om met meer begrip die Bybel te lees en uit te reik met die evangelie na dié waarheen die Here jou stuur.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.