Posts Tagged ‘nuus’

Somerstrand Lentefees

Deel van die Lentefees is ons wegneem-ete op Sondag 7 September om 12:00. Kaartjies @ R40 en R20 vir kinders by die kerkkantoor beskikbaar.

 

Continue Reading

Biddend luister

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week ‘n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie[by]global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Continue Reading