Suffering is never for nothing – Pulse

Waaroor droom jy? Wat wil jy graag doen? Wie wil jy graag wees? Wat leer ons by Jesus? Veral in wat Paulus oor Hom sê in Filippense 2. Hoe help Jesus se voorbeeld ons? Ek gaan uit daardie hoek gesels oor emigrasie en jou roeping in die lewe. Jy is ook welkom om in die week ook vrae vir my te vra daaroor op Whatsapp (082 574 9191).

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.