Studente Verwelkomingsweek
Baie welkom alle studente!
Kom kuier saam en maak nuwe vriende by ons verwelkomingsweke!
- Maandag 29/01 om 17:00 Potjiekos & Stories met Dok Hannes Marais (oud-Springbok Kaptein, UPE koshuisvader, ens) and Dr. Tertius Delport (oud-UPE dosent, Parlementslid en mede-skrywer van die SA grondwet). Bespreek plek voor Maandagoggend 09:00.
- Dinsdag 30/01 Campanile Toer die oggend, Pannekoek en Chill die aand 18:00
- Woendag 31/01 Blue Moon Walk by SAMREC
- Donderdag 1/02 om 17:30 Tall Trees Leierskapskurus. “Tall Trees will give you a full colour report in which you get an 3-dimentional picture of yourself as a leader. You discover your Social Profile, Work Profile and Life View Profile and how they combine to shape your overall Tall Trees Leadership Profile. You get your own cool Tall Trees Signature which summarizes the kind of leader you are. The report also gives you your 6 F’s – a list of your strengths, ideal tasks and situations, needs, things to avoid, communication, conflict style and growth points”. Meer inligting. Beperkte plek beskikbaar. Bespreek voor Dinsdag 09:00.
- Vrydag 2/02 om 12:30 Fry-day Middagete. R50pp. RSVP teen Donderdag 09:00.
- Saterdag 3/02 Bring en braai
- Sondag 4/02 Erediens om 18:30
- Maandag 5/02 Beershack Burger Special
- Woensdag /02 Ten-pin bowling
- Vrydag 9/02 Fliek by die kerk
- Saterdag 10/02 Strand piekniek die oggend, Sokkie by Open Sky die aand
- Sondag 11/02 Aanddiens om 18:30
Kontak Kobus Kobus 076 462 4623 of Helene 073 891 6561 om by die Whatsapp groep aan te sluit vir inligting en aanwysings. Hou ook ‘n oog op ons studentebediening facebook-blad en Instagram.
eerstejaar, eerstejaars, eerstejaarskamp, Eerstejaarsweek, Nelson Mandela Universiteit, studente, studentebediening