Spiritual Beings – preekreeks 21 Julie 18:30

Geestelike Wesens

Het jy geweet dat die Bybelse woord vir God eintlik ‘n titel is en nie ‘n naam nie? Wat op aarde is die goddelike raad? Het jy geweet dat engele in die Bybel nie vlerke het nie? Of dat die gerubs nie oulike, mollige babas is nie? Wat het engele, demone en satan met mekaar te make? Wat is die nuwe mensheid waarvan die Bybel praat?

Sluit by ons aan vir ‘n reeks van sewe preke daaroor @ NGK Somerstrand, Louis Bothasingel 77. Videos (The Bible Project) en Bybelstudies vir verdere studie ingesluit. Ons begin @ 18:30 Sondag 21 Julie. Koffie vanaf 18:00.

     

Trackback from your site.

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie Hansie. Die Here is goed vir ons.

  • Avatar

    Hansie

    |

    Dankie Chris. Lanklaas so ‘n geestelik verrykende erediens bygewoon. Ek is skoon opgewonde. Alle seen vorentoe.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie Boeta!

  • Avatar

    AntonvanWyk

    |

    Baie duidelik. Pragtige versterkende boodskap

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Diederiks, ek het self dit nou weer gelees. Dit is darem net só fundamenteel tot ons hele verstaan van die werklikheid. Ek is só dankbaar dat ek die waarheid ontdek het. Seën vir jou!