Som(m)mer Nuus
Ons nuutste gemeentebrief met nuus oor Somerstrand en Klema, personeelsake en begroting is verlede week gepos. As jy dit nie in die pos gekry het nie, beteken dit ons het nie nou regte kontakbesonderhede nie. Kontak ons asb so gou moontlik sodat ons dit kan regstel. Jy kan die gemeentebrief hier aflaai (6.5 MB).