Soek jy na bewyse om te kan glo? – Lukas 24:33-48 – Pulse
Ons lewe in ‘n wêreld wat baie maak van bewyse. Niemand van ons wil vir ‘n sucker gevang word nie. Watter invloed het dit op geloof? Is daar bewyse vir God se bestaan? Is daar bewyse van Jesus se opstanding uit die dood? Kom luister Sondag van 06:00 af op Youtube na wat Lukas vir ons daaroor leer.