Pulse – Yster slyp Yster – Sondag 9 Augustus 18:00

Ons gesels Sondagaand oor vriendskap. Met die tema “Yster slyp Yster.” Só praat die Bybel oor vriendskap. Want, vriende kan jou bou. Of vriende kan jou breek. Regdeur die Bybel sien ‘n mens voorbeelde van albei. Kom leer by Job en Dawid hoe dit werk.

Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.