Skip to main content

Pulse Youtube 18:00 14 Junie – Verlies

Hierdie Sondagaand 14 Junie 2020 se Pulse erediens om 18:00 gaan oor Verlies. In hierdie week se insetsel gesels ons met matrieks wat teruggekeer het skool toe. Rethie van Niekerk hanteer die prediking uit die verhaal van Maria Magdalena in Johannes 20. Volgende week gesels ds Wouter Olivier van La Rochelle gemeente in die Kaap met ons oor die verhouding tussen ouers en kinders.

YOUTUBE

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.