Pulse – Tweede bekering – 29 November 2020
Pulse se laaste diens van 2020: Kom luister saam na Ds Jaco Strydom se tweede bekering wanneer hy oor comfort zones gesels. Ons leer ook (weer) meer van ons bediening aan die bosslapers. Sondag, 29 November, vanaf 11h00. Youtube.