• Home
  • Nuus
  • Nuusflitse
  • Pulse – Twee foute wat jy maak in jou denke oor jou self – Youtube Sondag 18:00

Pulse – Twee foute wat jy maak in jou denke oor jou self – Youtube Sondag 18:00

Ons informele erediens 18:00 Sondagaand, Pulse, gaan oor die tema van ‘n verhouding met jouself. Ds Deon Loots gaan dit hanteer. Hy praat oor die twee groot foute wat ons maak in hoe ons oor onsself dink. Ons leer ook een van Somerstrand se bobaas vissermanne beter ken.

Kyk op Youtube

     

Trackback from your site.

Leave a comment