Skip to main content

Pulse Sondag 7 Maart 2021 – van 06:00 af beskikbaar

Dit is ‘n korter diens gefokus op die behoeftes van ons tieners saam met hulle ouers. Ons gesels oor wysheid!

Wat dink jy is wysheid? Is dit insig? Common sense? Goeie oordeel? Besondere vaardighede? Hoekom dink God dan nie veel van hierdie tipe wysheid nie? Kom luister wat Paulus vir ons leer in 1 Korintiërs 1:18-25. En kies vir die wysheid wat God se hart bly maak.

Beskikbaar van 06:00 af Sondag 7 Maart 2021

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.