Pulse Sondag 5 September 2021 @ 18:30 bied aan
Sondag 5 September 2021 om18:30 gesels Natalie Strooberg met ons oor die vraag: Waar was God toe my kind sy lewe neem? Bespreek jou plek in die kerkgebou by Annemarie @ 078 381 1930. Slegs 50 plekke beskikbaar.
Of
Kyk saam na die lewendige uitsending by hierdie skakel.