Pulse – Ons verhouding met gesag – 23 Augustus 18:00

Hoe volg ons gesag as wet en orde oor die algemeen begin verdwyn? Hoe vul ons belastingvorms in as ons weet dat ‘n groot deel van ons belastinggeld in korrupte hande gaan beland? Hoe respekteer ons onderwysers as ons hulle swak punte en foute kan raaksien? Kom leer saam oor ons verhouding met gesag by Ds Wimke Jurgens op Sondag, 23 Augustus om 18h00. Ons hoor ook direk by onderwysers en polisiemanne hoe COVID19 hulle werk affekteer.

Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.