Skip to main content

Pulse – Neem in liefde toe – 15 November 2020

Prof Marius Nel gesels oor “Comfort Zones” uit die brief aan die Filippense. Hy gesels in die vyfde aflewering oor hoe ons as burgers van die hemel hier in liefde kan toeneem. Dit premiere 11:00 Sondag 15 November.

YOUTUBE

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.