Pulse – Leef Kruisvormig – 1 November 2020
Prof Marius Nel gesels oor “Comfort Zones” uit die brief aan die Filippense. Hy gesels in die derde aflewering oor hoe ons as burgers van die hemel hier “kruisvormig leef”. Ons leef na die voorbeeld van Christus. Dit premiere 11:00 Sondag 1 November.
Prof Marius Nel – Sondag 1 November van 11:00 af.