Pulse – Kan ‘n Christen aan depressie ly? – 6 September 18:00

Ons leer by ds Mynhardt van Zyl oor Elia wat die een dag sterk voel, en net die volgende dag liewers wil doodgaan. Ons kyk ook na oulike boeke en apps vir volwassenes, tieners en kleiner kinders. Pulse, Sondag, 6 September om 18h00.

Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.