Pulse – Hoor jy gereeld God se “stem” in jou stiltetyd? – 2 Augustus 2020

Hoor jy gereeld God se ‘stem’ in jou siltetyd? Het jy ‘n intieme verhouding met Jesus? Kom luister as Ds Deon Loots op 2 Augustus om 18h00 vir ons vertel hoe dit werk.

Maak 'n bydrae

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.