Pulse – Hoe vertel jy jou geloofstorie – Sondag 16 Augustus 18:00

Elke Christen behoort hulle geloofstorie in 3 minute te kan vertel. Kom leer Sondag, 16 Augustus, by Elspeth Liebenberg om 18h00 hoe om dit te doen. Ons reis ook (weer) na verre lande.

Youtube

Maak 'n bydrae

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.