Pulse – Geloof in die spervuur – 4 Oktober 2020

Wat doen jy as jy gedwing word om anders te glo? As jou geloof in die gedrang kom? As jy voor ‘n ultimatum gestel word? As vir jou gesê word: “dink en doen soos ons vir jou sê of betaal die prys”? Kom leer by Daniël se drie vriende hoe om staande te bly as jou geloof in die spervuur kom. Chris van Wyk – Sondag 6 Oktober 18:00 Youtube Pulse.

Doen Bybelstudie oor die boek Daniël. Laai my gratis boek Daniël hier af: Beloftes vir die eindtyd.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.