Skip to main content

Pulse – Gehoorsaamheid – 11 Oktober 2020

Noag kon redeneer dat niemand anders besig is om vir ‘n vloed voor te berei nie. Waarom moet hy dan? Kom ons leer by Noag hoe om gehoorsaam te wees aan wat God wil hê EK moet doen, ten spyte van wat al mense om my besig is om te doen. Ds Thania Botha, Sondagaand, 11 Oktober om 18h00 by Pulse. Ons leer ook meer van Somerstrand se naaldwerkgroep wat nou al elf jaar lank aan die gang is.

Youtube 18:00

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.