Pulse erediens Sondag – kom luister na Bianca Buitendach se getuienis!!!

Kom wees deel van die Pulse diens op 19 September @ 18:30. Geen bespreking nodig. Daar is 250 plekke beskikbaar! Ons gesels oor wat die Bybel sê oor integriteit en hoe ek dit kan uitleef in my akademie, sport, loopbaan, in my gesin, waar ek elke dag beweeg? Daar is ‘n spesiale insetsel deur Bianca Buitendach wat met ons haar hart hieroor deel!! Sien jou Sondagaand!

Maak 'n bydrae

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.