Pulse – Christenskap en Comfort Zones – 22 November 2020

Christenskap en comfort zones saam met Ds Jaco Strydom hierdie week by Pulse. Sondag, 22 November vanaf 11:00.

Wat leer ons uit Jesus se voorbeeld? Is liefde overrated? Hoe lyk Jesus se hart? Wat beteken: “Love looks like something”?

Ons leer ook die brawe en gehoorsame Evelyn Lotz en haar pad deur Egipte, Israel, Port Elizabeth, Jeffreysbaai en Patensie tot in Cradock beter ken.

Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.