Pulse – Boelies – 27 September 2020

Die groot Koning Ahasveros van Persië is ‘n regte boelie! Hoe gaan Koningin Vasti dit hanteer? Hoekom tree hy so op? Bibleflix, Sondag, 27 September met Ds Rethie van Niekerk. Ons luister ook na ons eerste 3-minuut getuienis.

Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.