Pulse Youtube 18:00 7 Junie – Angs en Vrees

VISIE

Pulse is ‘n vriendelike en moderne erediens waar ons op ‘n eerlike, praktiese en kreatiewe manier kyk na relevante kwessies uit ‘n Christelike perspektief en leef vanuit ons identiteit in Christus.

MISSIE

  • Om te groei in ons persoonlike verhouding met God

  • Om almal welkom te laat voel

  • Om ‘n verskil te maak in ons omgewing

WAARDES

  • Liefde

  • Aanvaarding

  • Eerlikheid

VIDEO

Youtube

     

Trackback from your site.

Leave a comment