Pulse 22 Augustus 18:30 live op Youtube
Ons gesels by Pulse oor drie dinge wat jou kan help om die wil van die Here agter te kom. Ons fokus op die objektiewe standaard, die subjektiewe getuienis en God se voorsiening. Ek illustreer dit met ‘n getuienis uit my eie lewe.