Pinkster-Piekniek

Pinkster-piekniek.

Vrydag 2 Junie by die kerk.

Spesiale kinder-piekniek met speletjies, ens.

Eie piekniekmandjie of bestel ‘n kospakkie vir R90pp, R45 vir kinders.

Dui asb getalle by die kerkkantoor aan:  041 583 5115.

Kospakkies – kontant met bestelling – kan tot 30 Mei by die kerkkantoor bestel word. Volwasse kospakkies: brood, kase, beskuitjies, patee, tamaties en olywe, hoenderhappies en frikkadelle, doopsous, sout vingerhappies, biltong, neute, soetigheid. Bring eie drinkgoed en glase. Kinder kospakkies: Gekrummelde hoender repies, doopsous, southappies, soetigheid, sap.

     

Tags: , ,

Trackback from your site.

Leave a comment