Pinkster 2019 – Ons leef saam met Christus – Danie Mouton
Ons leef met brandende harte en geopende oë : Lukas 24:13-35
Maandagaand, 3 Junie 2019
Ons leef met moed en geloof : Numeri 13:25-33
Dinsdagaand, 4 Junie
Ons leef as ‘n span met ‘n opdrag : Genesis 2:4b – 25
Woensdagaand, 5 Junie 2019
Ons leef as geliefdes van God : Markus 1:1-15
Donderdagaand, 6 Junie 2019
Ons sug na die heerlikheid wat kom : Romeine 8:18-30
Sondagoggend, 9 Junie 2019
Pinksterfees : Handelinge 2
Nagmaal