Paasfees Stiltetyd en Huisgodsdiens
Paasfees Stiltetyd en Huisgodsdiens:
Gebaseer op die Stasies van die Kruis wat ons gemeente vanjaar saam inkleur, neem hierdie gids jou deur al die Stasies van die Kruis, met inkleurprente, vrae en refleksies vir alle ouderdomme. Ideaal vir stiltetyd of vir families tydens die Paas-vakansie. Beskikbaar teen R20 by die kerkkantoor.
Huisgodsdiens, lydenstyd, Paasfees, stasies van die kruis, stiltetyd