This page was exported from Somerstrand Gemeente [ https://ngkerksomerstrand.co.za ]
Export date: Tue May 18 3:55:14 2021 / +0000 GMT

Opname vir alle NG Kerk lidmate



Hierdie is 'n opname vir almal wat in NG Kerk Somerstrand se eredienste en hulpmiddels belangstel. Antwoord 10 kort vrae om ons te help om ons diens te verbeter. Dit sal jou tussen 1-3 minute neem om in te vul. Al die skakels om voortaan al ons bydraes te kry, is ook in hierdie vraelys ingesluit. Doen dit nou! Dankie.

Vul die vraelys in

  1. Skryf in vir NG Kerk Somerstrand se Mailchimp nuusbrief
  2. Skryf in vir NG Kerk Somerstrand webtuiste nuusbrief
  3. Sluit aan by NG Kerk Somerstrand se Facebook blad

Kyk ons eredienste op NG Kerk Somerstrand se Youtube kanaal

 

 


Post date: 2020-04-15 15:17:02
Post date GMT: 2020-04-15 13:17:02
Post modified date: 2020-04-15 15:17:02
Post modified date GMT: 2020-04-15 13:17:02

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com