Opname vir alle NG Kerk lidmate
Hierdie is ‘n opname vir almal wat in NG Kerk Somerstrand se eredienste en hulpmiddels belangstel. Antwoord 10 kort vrae om ons te help om ons diens te verbeter. Dit sal jou tussen 1-3 minute neem om in te vul. Al die skakels om voortaan al ons bydraes te kry, is ook in hierdie vraelys ingesluit. Doen dit nou! Dankie.