Op pad met God – 3de kwartaal 2011

By OP PAD MET GOD lees ons die Bybel saam. Dit skop 20 Julie af en word in kamer langs die kombuis gehou om 18:30.  Hier sal jy op verrassende wyses vind hoe verskillende geestelike gewoontes jou kan help om die werklikheid van God in jou lewe raak te sien en te beleef.  Jy gaan ook leer op watter maniere God met jou praat, wat Sy wil vir jou lewe is, en hoe Hy jou wil gebruik.  Mariette Rossouw.

     

Trackback from your site.

Leave a comment