Op die Voetpad van God se Liefde

Op die voetpad van God se liefde

Preekreeks Lydenstyd en Paasfees 2018

11 Feb. Liefde laat ons sien: Die man wat blindgebore is | Joh. 9:1-41
18 Feb. Liefde gee lewe: Lasarus | Joh. 11:1-44
25 Feb. Liefde lei ons op anderste paaie: Voetewas | Joh. 13:1-17
4 Maart Liefde roep ons terug: Petrus se ontkennings | Joh. 18:12-27 (Nagmaal)
11 Maart Liefde maak ons anders: ’n Koninkryk nie van hierdie wêreld nie | Joh. 18:28-40
18 Maart Liefde roep ons om te kyk: Jesus oorgelewer | Joh. 19:1-16
25 Maart Liefde werk deur lyding: Die Kruis | Joh. 19:16-22
30 Maart Liefde offer: Die Paaslam | Joh. 19:31-42 (Goeie Vrydag)
1 April Liefde verras: Die leë graf | Joh. 20:1-18 (Paasfees)

Johannes, lydenstyd, Narratiewe Leesrooster, Narrative Lectionary, Paasfees, preekreeks

Comments (2)

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.