Ons is trots!
Michael Louwrens (ABSA NNMU) het Suid-Afrika suksesvol verteenwoordig by die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPC) Atletiek Wêreldkampioenskappe van 15-31 Januarie in Christchurch, New Zealand. Michael het ‘n brons medalje gewen ment ‘n persoonlikte beste van 13.73m.
Trackback from your site.