Nobody’s perfect – Pulse

Het jy al na Instagram of Pinterest fotos gekyk en gedink: Ek wil dit hê, dit doen of so lyk? Wel, ons sien nie die storie agter daardie prentjie nie…as jy het sal jy dalk weer dink om te wens dit was jy, want NOBODY is PERFECT! Ons lees uit Hebr.5:1-10 en leer dat selfs die priesters van daardie tyd nie perfek was nie – dit help ons om meer forgiving met onsself te wees en compassion te hê vir ander mense. Ons ontdek: God roep en gebruik mense ten spyte van hulle imperfection! Ja, ook vir jou en my! Al hierdie dinge is egter nie ‘n verskoning om niks te doen nie, nee, ons behoort ‘n ander perfeksie na te streef – die voorbeeld van Jesus. Hier is praktiese raad om dit te doen!

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.