NGK Somerstrand | Familiediens | 28 Januarie 2024 09:00

Johannes 13:31-14:1

God verheerlik Homself deur Jesus!

Opening van die reeks uit Johannes 13-16 oor Jesus wat leer Hy is die Weg, die Waarheid en die Lewe.

Aan die ouers: Sondag gesels ons onder andere oor Jesus wat sy dissipels se vuil voete gewas het! Julle kan julle kinders ‘n bietjie op die erediens voorberei deur met hulle te gesels oor vuil voete. Gesels verder met hulle oor enige grillerige vuilwerk waarvan hulle nie hou nie. Sien julle dan! 😁

Ds. Vian du Plessis

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.