Moederskamer opknap

Ons wil graag die moederskamer so ‘n bietjie opknap. Ons sal enige donasies/skenkings in terme van speelgoed, boeke of baba items waardeer. Ons het wel spesifieke behoeftes:

  • ‘n sponsmatras vir ‘n enkelbed
  • ‘n lekker gemaklike stoel vir voeding
  • ‘n speelmat
  • ‘n “baby gym”
  • ‘n “mobile”

Skenkings kan op ‘n Woensdag tussen 9 en 12 by Marlein by die kerkkantoor afgelaai word of kontak Karen op 0845041781 om te kom oplaai.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.