Me, myself & I – Pulse – 11 April 2021

Het jy geweet? – mense praat gemiddeld 60% van die tyd oor hulleself en tot 80% wanneer hulle via sosiale media platforms soos Instagram, Twitter en Facebook kommunikeer – ‘n studie het getoon dat mense tot soveel as 95% van die tyd aan hulleself dink (hoe hulle voel, lyk, wat iets vir hulle beteken, ens.) – ‘n ander studie het aangetoon dat mense (ja, hulle onderskei nie tussen mans en vroue nie) sowat 51 minute daagliks spandeer aan “grooming”/om hulleself gereed te kry vir hul dagtake Dit sê nogal iets van ons self-centered natuur, ons “me, myself and I-mentaliteit” en optrede. Jesus kom herinner ons egter: Jy moet jou naaste liefhê SOOS JOUSELF! Hand.4:32-37 help ons om hierdie naasteliefde prakties in te oefen. Mag Jesus AL HOE MEER word in ons en ONS AL HOE MINDER!

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.