Matriek Wegbreek!

Dis fun. Dis pure avontuur (met ‘n kuur) Dis Xtreme! Dis action! Dis ‘n transforming venture!
Jy’s klaar gestres(t), kom vir ‘n res(t) en prepare vir die res(t).

Ouers, dit sal vir u kind vet pret wees. Pret, adrenalien, baie guts – dis die ervaring wat leer. Daarmee wil ons jou kind help “prepare” vir die uitdagings van sy/haar toekoms. Ondervinding het geleer dat die realiteite van die lewe soms kinders veral in die eerste jaar na matriek koers laat verloor. Daarom is ons commitment nie net vir hierdie 7 dae nie.

Kom saam vanaf 4 tot 12 Desember 2011……en ervaar :
Abseil ,Snorkel, Kayaking,
Raf ting, Paintball,
Bergfietsry, Hiking,
Boogskiet, Oorlewing en
nog vele meer..

Die personeel is almal opgelei in ervaringsleer en noodhulp

Die kostes beloop indien jy voor 31 Oktober 2011 inskryf (R950 deposito). Laat inskrywings is R2200.

Klik hier vir die inskrywingsvorm!

     

Trackback from your site.

Leave a comment