Maak jou mond wyd oop – Psalm 81:11 – Pulse Sondag 16 Mei 06:00

Hierdie boodskap nooi jou uit om dié week goed te gaan nadink oor watter behoeftes die Here op jou hart lê, veral dié van die mense rondom jou. Laat die belofte uit Psalm 81:11 jou motiveer. Vra dat die Here – soos vroeër met Daniël of soos met die gebedsheld George Müller – die behoeftes sal vervul. Soos Psalm 81:11 dit belowe: Maak jou mond wyd oop, sodat Ek dit kan vul.”

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.