Ligkids vier Paasfees!

Maar waaroor gaan dit? Ons luister en kyk weer na die Paasverhaal en onthou wat Jesus vir ons kom doen het! Ons gesels oor wat ons alles rondom ons in die wêreld sien: die sjokolade eiers, hasies en kuikentjies in allerhande lekker en kleuevolle vorms. Watter betekenis het dit? Kom onthou saam waaroor Paasfees gaan en loof en prys Jesus daarvoor!
Veilig ry en mooi bly! Geniet hierdie Paasfees ✝️.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.