Ligkids Ons Vader #1 Ons Vader wat in die hemel is…

Ons leer oor die volgende Sondae die Ons Vader gebed. Die doel daarvan is om gebed as ‘n fundamentele geloofsgewoonte by kinders en gesinne in te skerp en om ‘n liefde daarvoor te kweek. Ons het voor verlede week geleer hoekom ‘n mens bid en van hierdie week af leer ons weekliks ‘n gedeelte van die voorbeeld-gebed wat Jesus vir sy dissipels gee, aan. Ons gesels, leer, sing en speel lekker terwyl ons hierdie week leer wat dit beteken wanneer ons bid: Ons Vader wat in die hemel is. Daar is ook soos altyd ‘n lekker aktiwiteit om te doen!

Laai gerus die werkvelle (“templates”) af en doen die aktiteite saam met die video.

Voorskool tot Gr3 Werkvel Ons Vader wat in die hemel is

Gr4-6 Werkvel Ons Vader wat in die hemel is

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.