Ligkids #7 – ‘n Vriend vir altyd

Wie is jou heel beste vriend? Miskien het jy ‘n baie spesiale vriend. Maar Jesus sal vir altyd jou Vriend wees! Hy het na die aarde toe gekom en aan die kruis gesterf, om jou te help om nie lelike dinge te doen nie en altyd Sy vriend te kan wees. Hy het homself opgeoffer. Wat op aarde is ‘n offer? Wel dit is iets wat priesters gebring het namens die mense, aan God. Watse offers kry ‘n mens? En moet ons dan vandag nog offers bring? Kom sing, luister en doen baie oulike gesinsaktiwiteite saam!

Youtube
Youtube lied: Wat ‘n vriend het ons in Jesus

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.