This page was exported from Somerstrand Gemeente [ https://ngkerksomerstrand.co.za ]
Export date: Tue May 18 4:51:46 2021 / +0000 GMT

Ligkids #6 - Sondag 14 Maart 06:00



YouTube Video: YouTube.com/watch?v=pbJTtOEZgng

Ligkids #6 - Die beste geskenk wat jy nog nie oopgemaak het nie!

Hou julle ook so baie van geskenke kry? Oe, ja sekerlik! Ons het 'n paar maats gevra: Wat is die beste geskenk wat jy al ooit gekry het? Of wat wil jy die graagste hê? Kom luister wat hulle sê en vind uit: Jesus gee vir ons die hemel as geskenk! Ons sal dit eendag oopmaak as ons by Hom is! Maar waar is die hemel? En hoe lyk dit daar? Kom dink en luister saam! Wat doen mens as jy 'n geskenk gekry het? Jy sê: DANKIE! Maar hoe sê ons vir Jesus dankie? Dis maklik en lekker! Kom. sing soos altyd ook lekker saam en maak 'n maklike vlieër waarmee julle baie pret kan hê!

 

 


Post date: 2021-03-13 11:58:16
Post date GMT: 2021-03-13 09:58:16
Post modified date: 2021-03-13 11:58:16
Post modified date GMT: 2021-03-13 09:58:16

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com