Ligkids #3 – Ek belowe!

So ‘n luilekker reëndag herinner aan Noag se verhaal in Gen.9. God maak ‘n belofte aan Noag en al die mense wat in Hom glo. Hy gee die reënboog as teken daarvan. Vandag nog sien ons die reenboog na ‘n reënbui, wat ons herinner: God hou sy beloftes. Het JY al iets aan iemand belowe? Om te belowe, is om te sê jy gaan iets doen, en dit dan te doen! God wil ook dat ons ons beloftes hou! Ons sing saam, bid saam, lees saam Bybel, kleur lekker saam in en bak reënboog plaatkoekies en pannekoek vir gesinsaktiwiteite!

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.