Lentefees Dankie!

BAIE GROOT DANKIE aan elkeen van julle vir alles wat jul gedoen het om ons gemeente se kermis (LENTEFEES) ‘n sukses te maak. Dra asseblief ook hierdie boodskap oor aan al die mense wat jul met of by jul tafels gehelp het. Ons staan tans op ‘n wonderlike bedrag van R76 000Nogmaals dankie! Van Sarel en Anita Schoombie, Wouter en Huibrie du Toit, Robert en Suzette Blignaultweb2doc

     

Tags: , ,

Trackback from your site.

Leave a comment