Kom tuis in Somerstrand Gemeente!

Die derde kwartaal 2014 is van groot strategiese belang vir ons gemeente.

Ons wil graag elke lidmaat van NGK Somerstrand en Klema laat tuiskom in die gemeente. Ons nooi almal uit om die volgende geleenthede ten volle te benut:

  • Raak deel van Somerstrand Gemeente deur ons eredienste by te woon, deel te raak van ’n kleingroep en betrokke te raak by ’n bediening.
  • Laat ons asb. jou/julle volledige besonderhede kry deur die (geel) vorm by die kerk in te vul (beskikbaar in die voorportaal of by die kerkkantoor).  Jy kan dit ook hier aflaai: Nuwe intrekkers.pdf, invul, en vir ons stuur of faks (041 583 1788).
  • Indien jy hulp nodig het om in te skakel kan jy dié webtuiste vorm invul en ons sal julle kontak!
  • Woon die volgende Somerstrand Gemeente 101 (SG 101) geleentheid by.  Ons wil almal in die gemeente daardeur bereik.

 

     

Trackback from your site.

Leave a comment