• Home
  • Koffiekroeg laerskool

Koffiekroeg laerskool

Dis Vrydag aand en jy het niks om te doen nie!

Kom kuier saam met ons by Koffiekroeg.

Dis ‘n lekker lawwe kuier waar ons lag, speel, sing en voluit as jongmense vir die Here leef.

  • Gr1-Gr 5: 18h-19h
  • Gr6-Gr7: 19h15-20h15
  • Gr8-Gr12 is baie welkom om in te skakel as leiers by hierdie geleenthede
     

Leave a comment